Monday, March 19, 2007

Groot Bruin saam koms in die pipeline

Verlede naweek se Rapport storie
Eie bond virbruines beplan vir eie belange

Gesprekke word in bruin geledere gevoer oor die stigting van 'nnie-politieke liggaam om die sosiaal-maatskaplike verarming in diégemeenskap om te keer.Maar die liggaam moet nie net teenvoeters vind vir die agteruitgangonder die arm, Afrikaanssprekende deel van die bruin gemeenskap nie.Dit moet ook daarop ingestel wees om bruin mense se ervaring vangemengheid positief aan te wend tot uitbouing van die groterSuid-Afrikaanse nasie.Die plan, wat nog net op informele grondslag bespreek word, spruit uitdie bekendmaking van kommerwekkende statistieke oor bruin mense se lot
Mnr. Christo van der Rheede, een van die gespreksgenote en hoof vandie Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, het verlede Sondag van die statistieke voorgehou in die SABC2-aktualiteitsprogram Fokus.Dit dui onder meer daarop dat die dwelmmiddel tik verslawingsyfers onder spesifiek bruin jeugdigdes die hoogte laat inskiet. Syfers toon
ook bruin mense se kans om vermoor te word en in die tronk te beland, is twee keer groter as dié van enige ander rassegroep – en dat die bruin tronkbevolking (17,6%) amper dubbel is van die 8,9% wat hy van
die nasionale bevolking uitmaak.Boonop is n allemintige 36% bruin mense tussen die ouderdom 5 en 24 jaar by geen opvoedkundige instelling geregistreer nie, teenoor 27%van die swart gemeenskap, terwyl werkloosheid onder bruin mense sedert 1994 met 35% toegeneem het vergeleke met 19% onder swart mense."Mense het my omtrént agterna gekontak om uit te vind waar die statistieke vandaan kom, maar die meeste daarvan is dinge wat almal nog heeltyd geweet het," het Van der Rheede by navraag gesê. "Niemand
het egter tot nou toe veel aandag daaraan geskenk nie."Saam met hom is dit veral dr. Danny Titus, adjunkdekaan van Unisa seregskollege en rubriekskrywer, en mnr. Enver Buys, 'n entrepreneur vanPretoria, wat gedagtes uitruil.Titus het gesê: "Ons het nie 'n bruin politieke party nodig nie. Onshet gesien wat groepsdenke gedoen het in ons land. Trouens, bruinmense het deur die eeue verskillende denkwyses – en om te wil sê, sooswit en deesdae juis ook swart broers en susters oor ons doen, so dink bruin mense of sus praat hulle, is gewoon onsinnig en heeltemaloningelig."'n Nasionale konferensie oor veral sosiaal-ekonomiese opheffing en ook
politieke en kulturele kwessies moet as voorloper dien vir n liggaamwat rofweg geskoei is op die swart Amerikaanse National Associationdeur verskeie gerekende navorsingsinstellings.Mnr. Christo van der Rheede, een van die gespreksgenote en hoof vandie Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, het verlede Sondag vandie statistieke voorgehou in die SABC2-aktualiteitsprogram Fokus.Dit dui onder meer daarop dat die dwelmmiddel tik verslawingsyfersonder spesifiek bruin jeugdigdes die hoogte laat inskiet. Syfers toonook bruin mense se kans om vermoor te word en in die tronk te beland,is twee keer groter as dié van enige ander rassegroep – en dat diebruin tronkbevolking (17,6%) amper dubbel is van die 8,9% wat hy vandie nasionale bevolking uitmaak.Boonop is 'n allemintige 36% bruin mense tussen die ouderdom 5 en 24jaar by geen opvoedkundige instelling geregistreer nie, teenoor 27%van die swart gemeenskap, terwyl werkloosheid onder bruin mense sedert1994 met 35% toegeneem het vergeleke met 19% onder swart mense."Mense het my omtrént agterna gekontak om uit te vind waar diestatistieke vandaan kom, maar die meeste daarvan is dinge wat almalnog heeltyd geweet het," het Van der Rheede by navraag gesê. "Niemandhet egter tot nou toe veel aandag daaraan geskenk nie."Saam met hom is dit veral dr. Danny Titus, adjunkdekaan van Unisa seregskollege en rubriekskrywer, en mnr. Enver Buys, 'n entrepreneur vanPretoria, wat gedagtes uitruil.Titus het gesê: "Ons het nie 'n bruin politieke party nodig nie. Onshet gesien wat groepsdenke gedoen het in ons land. Trouens, bruinmense het deur die eeue verskillende denkwyses – en om te wil sê, sooswit en deesdae juis ook swart broers en susters oor ons doen, so dinkbruin mense of sus praat hulle, is gewoon onsinnig en heeltemaloningelig."'n Nasionale konferensie oor veral sosiaal-ekonomiese opheffing en ookpolitieke en kulturele kwessies moet as voorloper dien vir 'n liggaamwat rofweg geskoei is op die swart Amerikaanse National Association
"Ons sal ons mense in groter getalle op skool, universiteit en anderinstellings vir vaardigheidsontwikkeling moet kry," sê Titus.for the Advancement of Colored People (NAACP)."Ons sal ons mense in groter getalle op skool, universiteit en anderinstellings vir vaardigheidsontwikkeling moet kry," sê Titus.